Alienum phaedrum torquatos nec eu, vis detraxit periculis ex, nihil expetendis in mei. Mei an pericula euripidis, hinc partem.
Search:

EREDIENSTYE:
SONDAE: 09:00

KOINONIA:
SONDAE 18:00

Welkom by die Gereformeerde Kerk Okahandja se tuisblad.
Ons hoop dat die webtuise jou sal toerus en aanmoedig vir jou diens in die koninkryk van God.

|Kyk op

Jesus Christus regeer oor ons deur sy Woord en Gees. Daarom wil ons ons oë op Hom gerig hou en fyn luister na wat Hy ons deur sy Woord beveel, sodat ons kan weet hoe ‘n lewe van liefde vir God lyk en dit met ons hele hart, ons hele siel en met al ons krag kan nastreef.

|Kyk in

Aangesien ons die opdrag het om ons naaste lief te hê soos onsself, wil ons as gemeente mekaar in liefde en waarheid opbou en ondersteun.

|Kyk uit

Christus het self naasteliefde verduidelik as om liefde te bewys waar jy geleentheid kry. Dit is ons strewe om in liefde en waarheid te help waar ons kan, ook doelgerig buite die gemeente.

Oor ons

Leer ken ons gemeente

Blog

Neem deel aan gesprekke

Kontak Ons

Word 'n lid van GKOH

Preke

‘n Preek het die doel om die deel wat uit die Woord gelees is, te verduidelik en toe te pas. Met ander woorde, die preek help die lidmaat om beter te verstaan wat die Woord sê en wat dit vir sy daaglikse lewe beteken.

Kyk saam na die nuutste preke, of laai die mp3 af.

Gebeurtenisse

By die Gereformeerde Kerk Okahandja, is ons lief daarvoor om projekte aan te pak en die gemeenskap te versterk. Ons nooi jou uit om saam met ons te groei.

Hieronder is ‘n paar foto’s van laasjaar se Somerfees 2017.