Alienum phaedrum torquatos nec eu, vis detraxit periculis ex, nihil expetendis in mei. Mei an pericula euripidis, hinc partem.
Search:

EREDIENSTYE:
SONDAE: 09:00

KOINONIA:
SONDAE 18:00

Scriptura | Gereformeerde hulpbron

Omdat ons almal vasgekeer sit in ons wonings a.g.v. die grendeltyd, is daar dalk meer as ooit, tyd om te “soek na die Koninkryk van God”. Gaan besoek gerus scriptura.co.za vir Gereformeerde, Afrikaanse artikels, podsendings en video’s oor aktuele temas in die kerk en samelewing. Onlangse video’s, episodes en artikels sluit in:

  •  ’n Video/podsending van antwoorde op luisteraarsvrae oor die werking van die Heilige Gees
  • ’n Video/podsending oor Samesweringsteorieë, veral oor COVID-19 en 5G netwerke en hoe ons as Christene op die teorieë moet reageer.
  •  ’n Artikel oor die prominente skuif na “ervarings” veral in die Paastyd
  •  Dan is daar ’n hele reeks podsendings, “Wie is God“wat handel oor God se deugde; sy soewereiniteit, liefde, jaloesie, barmhartigheid, ensomeer.
  •  Uiteindelik is daar ook elke maand ’n Perspektief-potgooi-episode, waar ons die maand se nuusgebeure in Bybelse perspektief plaas. So het ons alreeds vanaf Januarie 2019 elke maand ’n Perspektief episode.

 Meer inligting oor Scriptura

 

 

 

 

No Comments

Post a Comment