Alienum phaedrum torquatos nec eu, vis detraxit periculis ex, nihil expetendis in mei. Mei an pericula euripidis, hinc partem.
Search:

EREDIENSTYE:
SONDAE: 09:00

KOINONIA:
SONDAE 18:00

Nuusbrief | 28 Junie 2020

Die wetsontwerp om aborsie op aanvraag te wettig word enige dag van môre af in parlement ter tafel geplaas. Die CCN het môre perskonferensie daarteen. Ek glo die meerderheid van ons land se mense is pro lewe en teen vrye keuse aborsie. Die liberale media druk sterk om die saak goedgekeur te kry. Ons behoort ons stem ter wille van gehoorsaamheid aan ons Skepper van lewe te laat hoor. Volg hierdie skakel om die petisie teen die wettiging van aborsie in Namibië teen te staan:

Pro-Life Namibia “Rejecting the Legalisation of Abortion in Namibia”


Laai hierdie week se nuusbrief hier af:

No Comments

Post a Comment