Alienum phaedrum torquatos nec eu, vis detraxit periculis ex, nihil expetendis in mei. Mei an pericula euripidis, hinc partem.
Search:

EREDIENSTYE:
SONDAE: 09:00

KOINONIA:
SONDAE 18:00

Bediening na buite

Op die 17de Julie 2020 word ‘n aanlynkonsert gehou en alle fondse wat ingesamel word, gaan vir barmhartigheid in ons gemeenskap.

‘n Kaartjie kos net N$75.00 en u kan in die gemak van u eie huis saam met die res van ons regstreeks inskakel om die kunstenaar se fluweelstem en “hart-steel” afrikaans te geniet.

Kontak die kerkkantoor sou u belangstel in ‘n kaartjie.
062 500 845 / 081 148 8565 (Tanja Schoeman)

No Comments

Post a Comment