Alienum phaedrum torquatos nec eu, vis detraxit periculis ex, nihil expetendis in mei. Mei an pericula euripidis, hinc partem.
Search:

EREDIENSTYE:
SONDAE: 09:00

KOINONIA:
SONDAE 18:00

Nuusbrief |12 Julie 2020

Op die 17de Julie 2020 word ‘n aanlynkonsert gehou en alle fondse wat ingesamel word sal aan barmhartigheid in ons gemeenskap geskenk word.
‘n Kaartjie kos slegs N$75.00 en u kan in die gemak van u eie huis saam met die res van ons regstreeks inskakel om die kunstenaar se fluweelstem en “hart-steel” Afrikaans te kan waardeer.

Kontak die kerkkantoor vandag nog indien u in ‘n kaartjie belangstel, by 062 500 845 / 081 148 8565 (Tanja Schoeman) of druk op die knoppie om u oproep te maak:


Laai hierdie week se nuusbrief hier af:

No Comments

Post a Comment