Alienum phaedrum torquatos nec eu, vis detraxit periculis ex, nihil expetendis in mei. Mei an pericula euripidis, hinc partem.
Search:

EREDIENSTYE:
SONDAE: 09:00

KOINONIA:
SONDAE 18:00

Nuusbrief | 6 September 2020

Ons is op soek na hande wat kan help koskook!
Die susters wil graag ‘n projek begin sit waar geborgde groete, ens., opgekook word en gevries word. Die gevriesde kos sal dan aan behoeftige gesinne geskenk word soos die Diakonie hulp aanbied.
Indien u kan help kook, laat weet gerus vir Elmien by 081 626 5835

Laai hierdie week se nuusbrief hier af: