http://gkokahandja.com/event/gemeentebraai/
Ons hou Saterdag, 3 Oktober, weer gemeentebraai! Skaaprib, tjops, sosaties en aartappelslaai word teen sakpaspryse verkoop
Laai hierdie week se nuusbrief hier af:
Nuusbrief
...
Net 'n paar reëlings rakende nagmaal hierdie en volgende Sondag.
Die stoele in die kerk is weer geskuif soos dit was met ons eerste Covid-19 bymekaarkomste....