Kontak ons vir meer inligting of enige vrae wat u mag hê.
Bespreking van Geriewe
Die kerkgebou, kerksaal, kombuis en klaskamers is beskikbaar vir publieke gebruik teen ‘n fooi. Kontak asseblief die kerkkantoor om vorms te kry en om betaling ensomeer te reël.